Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dolores Hart | |
Geboorte | 20 Oktober 1938 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963–nou (religious) 1957–63 (actress) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dolores Hart (gebore 20 Oktober 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente King Creole (1958), Where the Boys Are (1960), Francis of Assisi (1961), en Come Fly with Me (1963).