Donald Duck

Donald Duck
’n Beeld van die betrokke karakter.
Donald Duck met sy motor op 'n muurskildery in Wuppertal, Duitsland

Skepping
Eerste verskyning The Wise Little Hen (1934)
Geskep deur Walt Disney
Stem Clarence Nash (1934–85)
Tony Anselmo (1985–hede)
Inligting
Ander name Donald Fauntleroy Duck
Byname Don
Spesie Eend
Geslag Manlik
Ander familie Scrooge McDuck (oom)
Ludwig Von Drake (oom)
Huey, Dewey en Louie (neefs)
Duck-gesin (vaderlike gesin)
Clan McDuck (moederlike gesin)

Donald Duck is 'n tekenprentkaraktertjie uit die strokiesprente van The Walt Disney Company.

Sy nooiensoptrede was op 9 Junie 1934 in Silly Symphony se animasieprent The Wise Little Hen. Hy het reeds in 1940 Mickey Mouse ingehaal as die mees geliefde karaktertjie van Walt Disney se strokies.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]