Dongying 东营 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 37°27′00″N 118°28′00″O / 37.45000°N 118.46667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Qiubo (张秋波) |
• Burgemeester | Zhang Jianhua (张建华) |
Oppervlak | |
• Stad | 7 923 km2 (3 059 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 035 300 |
• Digtheid | 260/km2 (670/vk. myl) |
• Metro | 1 004 300 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 546 |
Webwerf | dongying.gov.cn |
Dongying (Chinees: 东营) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 035 300 in 2010. Die stad is in die noordooste van China suidoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai geleë.
Dongying grens in die weste aan Bintsjou, in die suidweste aan Zibo en in die suide aan Weifang. Die stad is 'n belangrike hawestad in die ooste van die land.