Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donna Air | |
Geboorte | 2 Augustus 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Brit |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donna Air (gebore 2 Augustus 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Still Crazy (1998), The Mummy Returns (2001), Bad Day (2008), en The Counselor (2013).