Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donna Loren | |
Geboortenaam | Donna Zukor |
---|---|
Geboorte | 7 Maart 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1955–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donna Loren (gebore 7 Maart 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beach Blanket Bingo (1965) en in die televisiereekse The Mickey Mouse Club (1955), Shindig! (1964), en Batman (1966).