Doridoidea | |
---|---|
Doris odhneri | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | Doridoidea Rafinesque, 1815
|
Families | |
Sien teks | |
Sinonieme[1] | |
|
Doridoidea is 'n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue en rinofore ten volle kan terugtrek.