Doris Singleton | |
Geboortenaam | Dorthea Singleton |
---|---|
Geboorte | 28 September 1919 |
Sterfte | 26 Junie 2012 (op 92) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1953–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Doris Singleton (28 September 1919 – 26 Junie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse I Love Lucy (1951), The Twilight Zone (1959), My Three Sons (1960), en Angel (1960).