Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Vorarlberg |
Distrik | Dornbirn |
Koördinate | 47°24′N 09°44′O / 47.400°N 9.733°O |
Stigting | Omstreeks 650 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 120,83 vk km |
Hoogte bo seevlak | 437 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Maart 2012) | 46 080 |
- Bevolkingsdigtheid | 831,36/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Somertyd | UTC +2 (MET) |
Burgemeester | Wolfgang Rümmele (ÖVP) |
Amptelike Webwerf | www.dornbirn.at |
Dornbirn is die grootste stad in die Oostenrykse deelstaat Vorarlberg. In 2012 het die stad 'n bevolking van 46 080 gehad. Die stad lê 437 meter bo seevlak.