Dornier Do 17

Dornier Do 17
'n Formasie van Dornier Do 17Zs, rondom 1940
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Dornier Flugzeugwerke
Nooiensvlug 1934
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe
Aantal gebou 2 139

Die Dornier Do 17 was 'n ligte tweemotorige bomwerper wat die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in 1934 voltooi.

Do-17Z-2

Tegniese besonderhede[wysig | wysig bron]

Besonderhede van die Dornier Do 17Z-2:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Bramo Fafnir 323P stermotors
Kraglewering per motor 1 000 perdekrag
Vlerkspan 18,00 m
Lengte 15,79 m
Hoogte 4,56 m
Normale opstygmassa 8 560 kg
Maks. snelheid 360 km/h op 4 000 m
Operasionele hoogte 7 000 m
Togafstand met 500 kg bom aanboord
en ekstra brandstoftenks
1 160 km
Bewapening Ses 7,9 mm MG 15 masjiengewere,

een 7,9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk

Bomvrag 1 000 kg in bomlaai

Bron[wysig | wysig bron]