Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Dunbar | |
![]() | |
Geboorte | 28 Mei 1902 |
---|---|
Sterfte | 23 Oktober 1992 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dorothy Dunbar (28 Mei 1902 – 23 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Flaming Crisis (1924), The Masquerade Bandit (1926), The Amateur Gentleman (1926), en Lightning Lariats (1927).