Drea de Matteo | |
![]() | |
Geboortenaam | Andrea Donna de Matteo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Drea de Matteo (gebore 19 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Swordfish (2001), Assault on Precinct 13 (2005), en Dark Places (2015), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).