Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Drew Tarver | |
Geboorte | 4 Desember 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Drew Tarver (gebore 4 Desember 1988) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dean (2016) en in die televisiereekse The UCB Show (2016), Bajillion Dollar Propertie$ (2016), en Tween Fest (2016).