Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Drew Tyler Bell | |
![]() | |
Geboorte | 29 Januarie 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Drew Tyler Bell (gebore 29 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jeepers Creepers II (2003) en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987), CSI: Miami (2002), en The Middleman (2008).