Druten is 'n dorp en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp se kerk is ontwerp deur die argitek Pierre Cuypers en is een van die belangrikste besienswaardighede van die dorp.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Druten. |