Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Du'ā' (Arabies: دعاء, meervoud: 'ad'iyah أدعية; ook getranslitereer as Doowa),[1] wat letterlik "aanroeping" beteken, is 'n daad van gebed. Dit word beskou deur Moslems as 'n groot daad van aanbidding. Die Islamitiese profeet Mohammed het gesê "Dua is die wese van aanbidding".
Volgens die Qur'aan:
En jou Here sê: "Roep my aan; Ek sal jou (gebede) beantwoord"