Dwayne Hickman | |
![]() | |
Geboortenaam | Dwayne Bernard Hickman |
---|---|
Geboorte | 18 Mei 1934 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 9 Januarie 2022 (op 87) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Albert Thomas Hickman |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1942-2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dwayne Hickman (18 Mei 1934 - 9 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente How to Stuff a Wild Bikini (1965), Cat Ballou (1965), Dr. Goldfoot and the Bikini Machine (1965), en A Night at the Roxbury (1998).