Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dwight Henry | |
Geboorte | 1962 (61–62 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dwight Henry (* 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beasts of the Southern Wild (2012), 12 Years a Slave (2013), Undying (2017), en Sexual Healing.