Dębica

Dębica
Stad
Stadsaal
Stadsaal
Dębica is in Pole
Dębica
Dębica
Koördinate: 50°3′00″N 21°25′00″O / 50.05000°N 21.41667°O / 50.05000; 21.41667
LandVlag van Pole Pole
WoiwodskapPodkarpackie
PowiatDębica
GminaDębica (stedelike gmina)
Oppervlak
 • Totaal34,14 km2 (13,18 vk. myl)
Hoogte
176 m (577 ft)
Bevolking
 • Totaal47 234
 • Digtheid1 413,5/km2 (3 661/vk. myl)

Dębica ([dɛmˈbit͡sa]; Jiddisj: דעמביץ‎ Dembitz) is 'n stad in die suidooste van Pole met 46 693 inwoners, soos op 2 Junie 2009.[1].

Dit is die hoofstad van die Dębicastreek. Sedert 1999 is dit geleë in die Woiwodskap Subkarpate; dit was voorheen geleë in die Tarnów woiwodskap (1975–1998). Dębica behoort aan die geskiedkundige provinsie van Mindere Pole, en dit was vir eeue deel van die Sandomierz woiwodskap.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Populasie, grootte en struktuur volgens territoriale divisie" (PDF). Warskou, Pole: Zakład Wydawnictw Statystycznych (Instelling vir Statistiese Publikasies). 2009-06-02. Geargiveer van die oorspronklike (PDF) op 2011-09-26. Opgespoor op 2009-06-22.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]