ESSEC Business School

ESSEC Business School

ESSEC Business School is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Parys, Frankryk[1]. ESSEC is in 1907 gestig. Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.[2]

Bekende onderwysers

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]