Eamonn Walker | |
Geboorte | 12 Junie 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eamonn Walker (gebore 12 Junie 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unbreakable (2000), Tears of the Sun (2003), en Lord of War (2005), en in die televisiereeks Oz (1997).