Ebbehoutghwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. pseudebenus
|
Binomiale naam | |
Euclea pseudebenus E.Mey. ex A.DC., (1844)
| |
Sinonieme | |
|
Die Ebbehoutghwarrie (Euclea pseudebenus) is 'n klein boom wat inheems in Angola, Namibië en Suid-Afrika is. Die spesie kom langs waterlope en in oewerstreke vanaf die Kunenerivier suidwaarts tot in Namakwaland voor. Die boom het neerhangende takke.