Ebon Moss-Bachrach | |
Geboorte | 19 Maart 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ebon Moss-Bachrach (gebore 19 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Girls (2012) en The Punisher (2017).