Eduardo Mulémbwè | |
Speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek
| |
Ampstermyn 1994 – 2009 | |
Voorafgegaan deur | Marcelino dos Santos |
---|---|
Opgevolg deur | Verónica Macamo |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Eduardo Joaquim Mulémbwè |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Politieke party | FRELIMO |
Eduardo Joaquim Mulémbwè is 'n Mosambiekse politikus. Hy was die speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek vanaf 1994 tot 2009. Mulémbwè is 'n lid van FRELIMO.[1]