Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Van Sloan | |
![]() | |
Geboorte | 1 November 1882 |
---|---|
Sterfte | 8 Maart 1964 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1916–1950 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Van Sloan (1 November 1882 – 8 Maart 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dracula (1931), Frankenstein (1931), The Mummy (1932), en Before I Hang (1940).