Edwardmeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Edwardmeer | |
Kaart van mere en riviere in Uganda | |
Koördinate: | 0°20′S 29°36′O / 0.333°S 29.600°O |
Ligging: | Demokratiese Republiek van die Kongo, Uganda |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 2 325 km² (898 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 17 m (56 vt) |
Maksimum diepte: | 112 m (367 vt) |
Volume: | 39,5 km³ (9,5 myl³) |
Lengte: | 77 km (48 myl) |
Breedte: | 40 km (25 myl) |
Opvangsgebied: | 12 096 km² (4 670 myl²) |
Invloei: | Nyamugasani, Ishasha, Rutshuru, Rwindi, Ntungwe, Lubilia |
Uitvloei: | Semliki |
Die Edwardmeer (Engels: Lake Edward; Frans: Lac Édouard) is 'n varswatermeer op die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo en vorm deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.
Die Rwenzoriberge is 20km noord van die meer.