Effektiewe altruïsme is 'n filosofie en sosiale beweging wat bewyse en begrip sou toepas om die mees effektiewe maniere vas te stel om die wêreld te verbeter. Effektiewe altruïste poog om alle sake en aksies te oorweeg en dan op 'n wyse op te tree wat die grootste positiewe invloed teweeg sal bring.[1]
Dit is 'n breë wetenskaplike aanslag wat onderskei tussen effektiewe altruïsme en tradisionele altruïsme of liefdadigheid.