Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eggert Þorleifsson | |
Geboorte | 18 Julie 1952 |
---|---|
Nasionaliteit | Yslands |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eggert Þorleifsson (gebore 18 Julie 1952) is 'n Yslandse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On Top (1982), A Policeman's Life (1985), Fiasco (2000), en In Tune with the Time (2004).