Elandsvy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | C. quadrifidus
|
Binomiale naam | |
Carpobrotus quadrifidus L.Bolus, (1928)
| |
Sinonieme | |
|
Die elandsvy of t'kôbô-vy[1] (Carpobrotus quadrifidus L.Bolus) is 'n vetplantjie uit die vygiefamilie wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[2]