Elena Caragiani-Stoenescu (13 Mei 1887, Tecuci – 29 Maart 1929, Boekarest) was die eerste vroulike vlieënier in Roemenië.[1]
Haar eerste vlug het in 1912 plaasgevind, vergesel deur haar perdry instrukteur Mircea Zorileanu, en haar lisensie met nommer 1591[2] is in 1914 deur die Internasionale Lugvaart-Federasie, in Frankryk uitgereik.