Elista

Elista

Элиста

Элст
Stad
’n Openbare skaakstel in Elista
’n Openbare skaakstel in Elista
Vlag van Elista
Vlag
Wapen van Elista
Wapen
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Elista is in Kalmikië
Elista
Elista
Die ligging van Elista in Kalmikië
Koördinate: 46°19′N 44°16′O / 46.317°N 44.267°O / 46.317; 44.267
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
Stigting1865
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterWjatsjeslaf Namroejef
Bevolking
 • Totaal108 608
TydsoneUTC+04:00
Vorige naamStepnoi
(1944–1957)

Elista (Russies: Эли́ста of Элиста́; Kalmikies: Элст, Elst) is die hoofstad van die Republiek van Kalmikië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die naam kom van elsn, die Kalmikiese woord vir "sanderig". Die bevolking in 2014 was 108 608.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]