Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elizabeth Webster | |
Nasionaliteit | Engels |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elizabeth Webster is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cockneys vs Zombies (2012), Cheerful Weather for the Wedding (2012), en Frequencies (2013), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).