Ellen Burstyn | |
Geboortenaam | Edna Rae Gillooly |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1932 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1955–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ellen Burstyn (gebore 7 Desember 1932) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show (1971), The Exorcist (1973), Alice Doesn't Live Here Anymore (1974), en Requiem for a Dream (2000).