Emanuel Feuermann (22 November 1902 – 25 Mei 1942) was 'n internasionaal-bekroonde Duits-Oostenrykse tjellis van Joodse afkoms wat in die eerste helfte van die 20ste eeu gespeel het.
As gevolg van die Nationaal-Sosialistiese bewind in Duitsland het hy na die Verenigde State van Amerika geëmigreer.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameters: |month=
en |chapterurl=
(hulp){{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp){{cite book}}
: Cite has empty unknown parameters: |month=
en |chapterurl=
(hulp)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |