Emily Alyn Lind | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Alyn Lind (gebore 6 Mei 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enter the Void (2009), J. Edgar (2011), en Replicas (2018), en in die televisiereeks Revenge (2011).