Emily Cox | |
Geboorte | 23 Februarie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Oostenryks |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Cox (gebore 23 Februarie 1985) is 'n Oostenrykse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Fatherless (2011) en in die televisiereekse The Last Kingdom (2015) en Jerks (2017).