Emma Dumont | |
![]() | |
Geboortenaam | Emma Noelle Roberts |
---|---|
Geboorte | 15 November 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emma Dumont (gebore 15 November 1994) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bunheads (2012), Aquarius (2015), en The Gifted (2017).