Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emmanuelle Laborit | |
![]() | |
Geboorte | 18 Oktober 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emmanuelle Laborit (gebore 18 Oktober 1971) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beyond Silence (1996), Marianna Ucrìa (1997), Retour à la vie (1999), en Stille Liebe (2001).