Engelbert Humperdinck (sanger)

Engelbert Humperdinck tree op in Las Vegas, 2009

Arnold George Dorsey bekend deur sy verhoogsnaam Engelbert Humperdinck (gebore 2 Mei 1936) is 'n Amerikaanse popsanger. Hy het in 1967 internasionale prominensie behaal met sy opname van "Release Me".

Hy het in die laat 1950's as kunstenaar begin onder die naam "Gerry Dorsey", hy het later die naam van die Duitse komponis Engelbert Humperdinck aangeneem as 'n verhoogsnaam en het sukses behaal nadat hy in 1965 met bestuurder Gordon Mills saamgewerk. Sy opnames van die ballades "Release Me" en "The Last Waltz" was albei boaan die UK Singles Chart in 1967 en het meer as 'n miljoen kopieë elk verkoop.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Engelbert Humperdinck". Official Charts. The Official UK Charts Company. Besoek op 2 April 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]