|
Epsilon (hoofletter Ε, kleinletter ε) is die vyfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 5. Die Latynse E en die Cyrilliese Е is van die Griekse epsilon afkomstig.
Die Griekse kleinletter epsilon (ε), die maanvormige epsilonsimbool ϵ, en die Latynse kleinletter epsilon (ɛ) word in 'n verskeidenheid van plekke gebruik: