Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erdenet Эрдэнэт ᠡᠷᠳᠡᠨᠢᠲᠦ | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Erdenet | |
Koördinate: 49°01′40″N 104°02′40″O / 49.02778°N 104.04444°O | |
Land | Mongolië |
Provinsie | Orkhon |
Stigting | 1974 |
Oppervlak | |
• Totaal | 208 km2 (80 vk. myl) |
• Land | 80,3 km2 (31,0 vk. myl) |
Hoogte | 1 280 m (4 200 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 83 379 |
• Digtheid | 400/km2 (1 000/vk. myl) |
Skakelkodes | 976 7035 (7039) |
Erdenet (Mongools: Эрдэнэт, ᠡᠷᠳᠡᠨᠢᠲᠦ) is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 83 379. Die stad is in 1974 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.