Erepsia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Erepsia N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Erepsia (altydvygies) is 'n genus van vetplante in die Aizoaceae familie. Al die spesies is endemies aan Suid-Afrika en deel van die fynbos. Die plaaslike naam verwys na die blommetjies wat altyd oop is.[1]