Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Allan | |
Geboorte | 8 Maart 1940 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Allan (gebore 8 Maart 1940) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emmerdale (1972), BBC2 Playhouse (1973), The Adventures of Sherlock Holmes (1984), en Mosley (1998).