Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erica Rhodes | |
![]() | |
Geboorte | 5 April 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erica Rhodes (gebore 5 April 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Modern Family (2009), New Girl (2011), en @midnight (2013).
Rhodes is gebore in Newton, Massachusetts.[1] Sy het Boston University College of Fine Arts bygewoon en gegradueer van die Atlantic Theater Conservatory.[2]