Erica trimera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. trimera
|
Binomiale naam | |
Erica trimera (Engl.) Beentje, (1990)
| |
Sinonieme | |
|
Erica trimera is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is inheems aan die oostelike Sentraal-Afrika, meer spesifiek Uganda en Demokratiese Republiek die Kongo, waar dit vookom in die Rwenzoriberge asook Ethiopië, Kenia en Tanzanië.
Die plant het ses subspesies: