Erica verticillata

Erica verticillata
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. verticillata
Binomiale naam
Erica verticillata
P.J.Bergius, (1767)
Sinonieme
  • Callista verecunda G.Don
  • Erica abietina Andrews ex G.Don
  • Erica cretica Tausch
  • Erica mediterranea Sieber ex Tausch
  • Erica metuliflora Klotzsch
  • Erica meuronii Benth.
  • Erica multiflora Decne.
  • Erica paludosa Salisb.
  • Erica roxburghii Benth.
  • Erica vaga Benth.
  • Erica verecunda G.Lodd.
  • Ericoides meuronii (Benth.) Kuntze
  • Ericoides roxburghii (Benth.) Kuntze
  • Ericoides verticillatum (P.J.Bergius) Kuntze
  • Gypsocallis manipuliflora D.Don
  • Syringodea concinna (Aiton) G.Don

Erica verticillata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het op die Kaapse Vlakte voorgekom. Dit is egter uitgewis in sy natuurlike habitat weens voorstedelike ontwikkeling, asook die oormatige sny vir die blommemark.

Die plant is egter in 2006 by Kenilworth-renbaan en tussen 2002 en 2005 by Rondevlei hervestig. Daar word tans gewag om te bepaal of die twee subpopulasies selfonderhoudend is.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]