Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erwin Biegel | |
Geboortenaam | Erwin Friedrich Richard Biegel |
---|---|
Geboorte | 25 Maart 1896 |
Sterfte | 24 Mei 1954 (op 58) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erwin Biegel (25 Maart 1896 – 24 Mei 1954) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nights in Andalusia (1938), Wenn Männer verreisen (1940), Die lustigen Vagabunden (1940), en Der bunte Traum (1952).