Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Esme Hubbard | |
Geboorte | 1880 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Esme Hubbard (1880 – 1951) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Adventure (1915), Castle (1915), Broken Shadows (1919), en Mist in the Valley (1923).