Essex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Essex | |
Hoofstad | Chelmsford |
Oppervlakte | 3 670 km² |
Bevolking | 1 729 200 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 471 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Essex |
Administratiewe setel | Chelmsford |
ISO 3166-2: | GB-ESS |
Oppervlakte | 3 465 km² |
Bevolking | 1 396 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 403 inw./km² |
Webtuiste | www.essex.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).