Eurofighter Typhoon

Eurofighter Typhoon
'n Koninklike Saoedi Eurofighter Typhoon
Tipe Multirolvegter
Vervaardiger Eurofighter Jagdflugzeug GmbH
Nooiensvlug 27 Maart 1994[1]
Vrygestel 4 August 2003
Status In gebruik
Hoofgebruikers Britse Koninklike Lugmag
Duitse Lugmag
Italiaanse Lugmag
Spaanse Lugmag
Koninklike Saoedi Lugmag
Vervaardig 1994-huidig
Aantal gebou 571 gebou (Oktober 2020)[2]
Eenheidskoste £64.8 miljoen of €90 miljoen (system cost Tranche 3A)[3]
£125 miljoen (insluitend ontwikkeling- en produksiekoste)[4]
Ontwikkel van British Aerospace EAP

Die Eurofighter Typhoon is 'n tweeling-enjin, kanard-deltavlerk, multirolvegvliegtuig.[5][6] Die Typhoon is ontwerp en word vervaardig deur 'n konsortium van drie maatskappye. BAE Systems, Airbus Groep en Alenia Aermacchi, deur 'n gesamentlike houermaatskappy, Eurofighter Jagdflugzeug GmbH, wat in 1986 gestig is. Die projek word bestuur deur die NATO Eurofighter and Tornado Management Agency, wat ook optree as die primêre kliënt.[7]

Toetsvlugte

[wysig | wysig bron]
Nabyskoot van 'n RAF Typhoon F2, wat die deflekteerde kanardbeheeroppervlak direk onder die vlieënier wys.

Die nooiensvlug van die Eurofighter prototipe is op 27 Maart 1994 in Beiere, geloods deur DASA se hoof- toetsvlieënier Peter Weger.[1] Op 9 Desember 2004 het die Eurofighter Typhoon IPA4 begin met drie maande se koue-omgewingsproewe by die Vidsel Lugbasis in Swede, wat ten doel gehad het om die operasionele gedrag van die vliegtuig en sy stelsels in temperature tussen -25 en 31 °C te verifieer.[8] Die eerste vlug van die instrumentasieproduksievliegtuig 7 (IPA7), die eerste tenvolle toegeruste Tranche 2-vliegtuig, was by EADS se Manching-vliegveld op 16 Januarie 2008.[9]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 "1994: Maiden flight for future fighter jet." BBC News, 27 Februarie 1994. URL besoek: 19 Maart 2008.
  2. Jennings, Gareth (26 Oktober 2020). "Italy receives final Eurofighter, closing core nation programme of record". Janes. Besoek op 28 Oktober 2020.
  3. "Haushaltsausschuss billigt Bundeswehrprojekte (in Duits)." bmvg.de, 17 Junie 2009. URL besoek: 20 Februarie 2011.
  4. "Management of the Typhoon Project." National Audit Office, United Kingdom, Maart 2011.
  5. "Benefits to Industry." eurofighter.com. URL besoek: 31 Januarie 2012.
  6. ""Overview." eurofighter.com. URL besoek: 31 Januarie 2012" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2013. Besoek op 19 November 2014.
  7. "Eurofighter and NETMA Strike Logistics Deal." Jane's Information Group, 2007. URL besoek: 3 Julie 2011.
  8. Hastings, David. "Eurofighter Typhoon." targetlock.org, 6 Oktober 2009. URL besoek: 12 Oktober 2009.
  9. Hoeveler, Wolfdietrich en Phillip Lee. "First Tranche 2 Eurofighter Typhoon Has Flown." Geargiveer 15 Mei 2012 op Wayback Machine eurofighter.com, 2009. URL besoek: 12 Oktober 2009.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.