Europese skaapwagter | |
---|---|
Mannetjie in sy broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. oenanthe
|
Binomiale naam | |
Oenanthe oenanthe (Linnaeus, 1758)
|
Die Europese skaapwagter (Oenanthe oenanthe) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat minder as 20 keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Wheatear.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oenanthe oenanthe. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)